Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Cover image for Low Carb is Lekker (Afrikaans)

Low Carb is Lekker (Afrikaans)

ebook
Low carb is LEKKER is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat 'n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar 'lae-koolhidraat'-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik 'n behoefte aan 'n versameling lae-koolhidraatresepte in die Suid-Afrikaanse mark is, en Low Carb is LEKKER is gebore. Daar is maklike koring-, graan- en suikervrye plaasvervangers vir familiegunstelinge (bobotie, macaroni-en-kaas en kerrie-en-rys), vinnige trooskos (gnocchi en hoenderpastei) asook baie dekadente bederfkos (malvapoeding, sjokoladebruintjies en melktert). Geskryf deur 'n ma vir ander ma's wat hul geliefdes se gesondheid deur voeding wil herstel. Low carb is LEKKER sal beslis byval by alle Suid-Afrikaners wat lief is vir tuiskos sonder om hul gesondheid en welstand in te boet.

Formats

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans